Mobiele sedasie diens by spreekkamers en tandheelkundige praktyke.

Veral effektief vir kinders wat chirurgiese en tandheelkundige prosedures ondergaan.

Verlig angs, verminder pyn en verhoog ontspanning en gemak.

Prosedurele sedasie is ideaal vir pasiënte wat angstig raak tydens mediese prosedure.

Dit is die ideale keuse vir angstige pasiënte met ‘n lae pyndrempel en vir kinders wat lang tandheelkundige prosedures moet ondergaan.

Sedasie sluit gastroskopies, kolonoskopies, tandheelkundige prosedures, klein kosmetiese prosedures, laser terapie en ginekologiese prosedures in.

‘n Mobiele sedasie diens by spreekkamers en tandheelkundige praktyke.

Die veelsydigheid en veiligheid van bewuste sedasie , tesame met die voordele vir die pasiënt maak bewuste sedasie die perfekte keuse vir baie mediese en tandheelkundige prosedures.

Wat is Sedasie

Sedasie is die veilige toediening van middels om angs te verlig terwyl dit die pasient help ontspan en die pyn verminder.

Wat om op die dag te verwag

Bewuste sedasie is ‘n tegniek wat ontwerp is om jou te help ontspan tydens geselekteerde mediese en tandheelkundige prosedures. In binneaarse bewuste sedasie is die gebruik van kalmeermiddels en medikasie wat toegedien word deur ‘n binneaarse drip.

Dr. Peter Kanellos

Trotse lid en geregistreer met

Kontak Ons

Sel: 083 777 0521
Faks: 086 548 1716
Epos adres: admin.pksedation@mweb.co.za
Epos adres: kanellos@mweb.co.za
Posbus 11099
Posbus 11099
Riverwalk

13 + 5 =

Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom