Koste

PK Sedation sal graag aan u ‘n kwotasie voorsien op versoek. Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie vandag.

Daar is tans ‘n skuif vanaf sekere mediese skemas in die rigting na prosedurele sedasie in spreekkamers eerder as in teaters. Hierdie is ‘n voortdurende dinamiese proses. Waar nodig moet magtiging verkry word van u mediese skema voor die prosedure datum. Dit is moontlik om die sedasie onkostes vanaf sekere mediese skemas te eis om rekeninge te spaar sowel as dag-tot-dag uitgawes. Waar moontlik sal hierdie so gedoen word.

Die sedasie fooi dek die volgende:

  • Binneaarse drip infusie
  • Emla lappe indien toe gepas
  • Alle binneaarse medikasie gebruik vir sedasie
  • Die gebruik van all monitor toerusting gedurende sedasie
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom